Metal Detecting Forums
News, Announcements and Services => Newbies => Topic started by: deon on February 11, 2014, 02:20 PM
-
hello ..... eks deon ek bly in die kaap sopas my eerste metal detector gekoop en sien uit om my eerste skat te gaan soek..as daar van julle is wat n plek het vir n newbie wat Baja vrae het laat my weet sal graag meer wil weet en waar om te gaan soek ;D
-
Welcome Deon, where about in Cape Town are you from.
-
thanx skipper .Im from kuilsrivier and urself?
-
Welkom!!
-
landuse dankie jong ..almal se dis vir oumense lol ..ma ek lag ma net !!
-
Welkom!!
Fish Hoek, below the lentil curtain ;D
-
WELCOM
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
thanx pickers
-
landuse dankie jong ..almal se dis vir oumense lol ..ma ek lag ma net !!
Oumense!! Ek is 37! Ek hoop mense sien my nie as oud nie...
-
Welkom Deon.
-
Hi from Gauteng Deon! :)
-
Welcome to the forum Deon. I see you live down the road from me..lol
-
hi fishless
yes I see ur just a stone throw away from me...
-
Hi there Deon..... Hey.... why is everybody moving to Welkom all of a sudden?????
-
Hi there Deon..... Hey.... why is everybody moving to Welkom all of a sudden?????
Lol
-
maybe there is more gold in WELKOM than in cape town!! :D
-
Hi Deon
You have entered a great SA family here on the forum. Welcome. Keep coil to the soil and remember to post your finds.
-
Hey Deon
Great meeting you Saturday on Strand beach. Next time you go out and need company give us a shout and Andrea and I will gladly join. Let me know how the magnet pointer turns out for you :)
-
Welkom Deon
die beste en maklikste plek om te leer is die strand. Ons hier in Pretoria kan nie wag om by die see uit te kom nie en jy is sommer naby. Sterkte en laat weet as jy enige iets kry.
-
Welcome....
-
Welgekome!
Ik ben ook nieuw op dit forum.
Veel geluk gewenst met je vinden. :)
Love to see your finds!
-
Hi Deon
Welkom, Ek hoop daar is nog baie om te vind daar bo in die kaap jy het 'n goeie masjien jy sal goed doen!! Hou so voort! :)